Home » Op Die Dorsvloer Van Gebed: Weet Sonder Twyfel DAT God Jou Hoor by Juanita Bynum
Op Die Dorsvloer Van Gebed: Weet Sonder Twyfel DAT God Jou Hoor Juanita Bynum

Op Die Dorsvloer Van Gebed: Weet Sonder Twyfel DAT God Jou Hoor

Juanita Bynum

Published May 9th 2014
ISBN : 9781306492959
ebook
265 pages
Enter the sum

 About the Book 

Betree God se heiligdom!Ek glo hierdie boek sal vir elkeen met n passie vir gebed n lewenslange handleiding wees. Juanita BynumStel jou n gebedslewe voor wat jou reg tot in God se teenwoordigheid neem! Moses se tabernakel het betekenisvolle plekkeMoreBetree God se heiligdom!Ek glo hierdie boek sal vir elkeen met n passie vir gebed n lewenslange handleiding wees. Juanita BynumStel jou n gebedslewe voor wat jou reg tot in God se teenwoordigheid neem! Moses se tabernakel het betekenisvolle plekke gehad wat gedien het as patrone of simbole vir offerandes, reiniging, Goddelike waarheid, voorsiening, beskerming en intersessie. Net soos Moses geweet het wat dit verg om by daardie plekke uit te kom, kan jy ook nou die pad daarheen ontdek.Juanita Bynum nooi jou op n dieper en intiemer verhouding in die suiweringsproses op die dorsvloer van intersessie. Hier op die dorsvloer sal jy ontslae kan raak van al jou laste en bindinge en leer om die stem van God te hoor soos nog nooit tevore nie.Dis nou die tyd om Verby selfsugtige gebed te beweeg n Ware lewende offer in die plek van gebed te word Ander te wys hoe God bevryding en uitkoms bied deur doeltreffende gebed God se strategiese opdragte aan sy gehoorsame kinders te verstaan Die dorsvloer se profetiese gebedspatroon te ontdek en te verkenKom nou God roep jou tot die dorsvloer van gebed waar ware intersessiegebed begin.