Home » Volpunte Vrou by Adele Reynders
Volpunte Vrou Adele Reynders

Volpunte Vrou

Adele Reynders

Published
ISBN :
Kindle Edition
42 pages
Enter the sum

 About the Book 

Christiaan het n tienpunt plan waaraan sy toekomstige vrou moet voldoen en Jeanne-Louise druip dit met lof en sy weet dit reeds lank voordat sy hom in lewende lywe ontmoet. Maar van die eerste oomblik warop sy hom sien, weet sy dat op haarMoreChristiaan het n tienpunt plan waaraan sy toekomstige vrou moet voldoen en Jeanne-Louise druip dit met lof en sy weet dit reeds lank voordat sy hom in lewende lywe ontmoet. Maar van die eerste oomblik warop sy hom sien, weet sy dat op haar persoonlike skaal van 0 - 10, hy min of meer 12 uit 10 verdien. Hy is eenvoudig in elke opsig volmaak en haar droomman. Haar hart sal sy onstuimigheid dus maar vir homself moet hou. Cristiaan is beslis nie die soort wonderwerk wat vir n doodgewone wedevrou met n kind in matriek beskore is nie.Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.As jy van hierdie prettige liefdesverhaal gehou het. lees gerus ook Appels swaai vir n veearts.